HealthCareMagic is now Ask A Doctor - 24x7 | https://www.askadoctor24x7.com

Get your health question answered instantly from our pool of 18000+ doctors from over 80 specialties
159 Doctors Online

By proceeding, I accept the Terms and Conditions

Dr. Andrew Rynne
MD
Dr. Andrew Rynne

Family Physician

Exp 50 years

HCM Blog Instant Access to Doctors
HCM BlogQuestions Answered
HCM Blog Satisfaction

Hi Ek Is Chella Ek Was Op Nordette Vir 3

Hi ek is chella ek was op nordette vir 3 mande en nou stres ek en my man oor die wat die clincal vir ons gese het , ek het 7 dae gevloei op (daardie) pille wat hulle vir mygegee het na 3 mande het dit nie so goed gegaan nie 7 dae gevloei en 4 dae op gehou en toe weer 7 dae en van daar af elke mand 2 weke voor ek vloei het ek seer enb dan net 2 dae wat ek vloei en so mand n half (terug) het ek afskuiding gekry dit was duirskuinent en wit en ek het seer gehat vir 7 dae maar toe ons huis toetse doen om tekyk of ek swanger is toe is daar niks nie maar ons voel bewegengs en my dorste is seer 2 mand nou al en al wat hulle se is my daarmoeder het omgedop en ek is nie swanger nie en hul het vir my die pille gegee triphasil so nou is ek en my man bekomert wat moet ek nou doen of moet ek maar net die pille drink
Fri, 8 Jan 2016
Report Abuse
For a more detailed, immediate answer, try our premium service [Sample answer]
Share on
 

Related questions you may be interested in


Loading Online Doctors....
Hi Ek Is Chella Ek Was Op Nordette Vir 3